• Koos du Plessis - Skielik is jy vry

    Feb 27 2008, 22:00 di Ninatje

    If no one hears of you;
    As niemand van jou hoor nie;

    If no one knows of you;
    As niemand van jou weet nie;

    Then surely you can't loose anything;
    Kan jy tog niks verloor nie;

    And then no one can ever forget you.
    Kan niemand jou vergeet nie.

    If no one desires you;
    As niemand jou bemin nie;

    If no one ever touches you;
    As niemand jou ooit raak nie;

    Then no one can break your trust;
    Kan niemand trou versin nie;

    And then no one can ever forsake you.
    Kan niemand jou versaak nie.


    CHORUS:
    Yet it is so simple:
    Dis tog so eenvoudig:

    It's you; and you alone;
    Dis jy, alleenlik jy;

    And the greater burden goes away all by itself.
    en die groter sorge gaan vanself verby.

    Nothing to tell;
    Niks om te verhaal nie;

    Only the peace remains;
    net die vrede bly;

    No price to pay;
    Niks om te betaal nie;

    And suddenly you're free...
    en skielik is jy vry...


    If you don't lean on anyone;
    As jy op niemand leun nie;

    And ask nothing of anyone;
    En niks van iemand vra nie;